Renosterbos Grill Featured

![]() |
![]() |
![]() |
Renosterbos Grill het onstaan uit ons liefde vir kuier saam met mense, liefde vir lekker kos en omdat ons iets wou bied wat eie is aan Malmesbury. Die Renosterbos is so eie aan die Swartland en volgens die geskiedenis het die Swartland sy naam te danke aan die Renosterbos.
Thanks to our regular and even not so regular clients, we took the step and opened our doors as Renosterbos Grill on the 3rd of May 2008.
Renosterbos Grill het een primêre doel, en dit is om aan ons kliënte 'n aangename, rustige ervaring te bied waar u in 'n ontspanne atmosfeer kan eet..
Our commitment to offer quality food, accompanied by quality service is non-negotiable. We would like to invite you to sit back and enjoy our hospitality for the next hour or three.
Renosterbos Groetnis
Piesang & Mariaan



