Perdeberg Motors Featured
Perdeberg Motors is 'n goedgekeurde verskaffer van Opel, Isuzu en Chevrolet passasiers-,ligte handels- en swaarvoertuie. Ons dienssentrum is goed toegerus om 'n wye verskeidenheid van diens en hersteltake te kan verrig en word gerugsteun deur goed opgeleide en bekwame tegnici. Perdeberg Motors beskik ook oor 'n onderdele afdeling. Finansiering van voertuie kan vanaf die perseel beharting word ... Read more...
Pienkvoet Goodies Featured
Handgemaakte Goodies vir kleine kindertjies:
Quilt Kotduvets, Slaapsakkies, Taggie Speelgoed, Kamerstelle, Speelmatte (in hond vorm ook), Gemaklike Skoentjies, Omgehekelde Spoegdoeke (verskillende groottes), waslappe & Kombersies, Donuts, Oortreksels vir Baba Stoeltjies, Beanbags (Vorm van Diertjies) wat in Mikrogolf warm gemaak word, overalls ens... Read more...
Piet Kemp Motors Featured
Jannie en Marené Kemp nooi u vriendelik uit om ons voortreflike en persoonlike diens te kom ervaar. Piet Kemp het in 1992 Basson’s Garage gekoop. Hy was so gemotiveer om uitstekende diens aan die plaaslike gemeenskap te lewer, dat hy bereid was orn sy naam aan die besigheid te koppel. Intussen het Piet Kemp Motors ‘n ware familiebesigheid geword. Jannie sy seun, het horn in 1996 by die besigheid a ... Read more...
