25 November - Die Malmesbury Polisie en ander rolspelers nooi die gemeenskap uit om die begin van die 16 dae van aktivisme teen vroue- en kindermishandeling te vier met 'n optog vanaf die Wesbank Gemeenskapsentrum tot die stadsaal om 09:00.
Kontak kostabel du Randt by 071 604 8379 vir meer inligting.
on Facebook