Jobs
A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z | 0-9
| Jobs | Search | Add Entry |
Letter "D"
Entries beginning with "D"
|
Riebeek Kasteel083 956 6880Tourism, HR, recruiting, general Description: People management/operations/wages, debtors/creditors/marketing/recruitment Age Group: General |
|
MalmesburyMalmesbury en omgewing073 183 0831Verkope / Sales Description: Ek is tans eienaar van ‘n maatskappy wat skroot metale koop en verkoop. Ek stel belang om my loopbaan voort te sit as werknemer in ‘n verkoopsomgewing, aangesien ek oor 13 jaar se ondervinding beskik as verkoopspersoon en bestuurder. Ek sal dus graag die versoek aan u wil rig om my te oorweeg vir enige vakante verkope, administratiewe of toesighoudende poste in u maatskappy. Ek is ‘n baie gedrewe persoon met goeie werksondervinding en ag myself as ‘n aanwins vir enige maatskappy. Ek werk uitstekend in beide ‘n span of op my eie en bring die beste uit in ander wat saam of onder my toesig werk. Hoop om spoedig van u te hoor! By voorbaat dank. Age Group: General |
![]() | |
