Swartland Business Directory

Agriculture

29ste Kudde-Evaluering en Ramveiling

Vrydag 7 Augustus hou die Malmesbury skaapstudiegroep hulle 29ste Kudde-Evaluering en Ramveiling.  Die beging reeds 07:00 die oggend en daar is heelwat te doen.  Vir volledige program, gaan na die Events.

Jaarvergadering van Suiwel en Vleisbeesstudiegroep 09

Verrgadering het 16 April 2009 te Kaap Agri Ledesaal plaasgevind en die borg was Cape Animal Health Brokers.
Die spreker vir die aand was Corwyn Botha van Kaap Agri en hy het ‘n baie goeie motiverings praaitjie gegee oor HOEKOM BOER EK……
Hannes Borman van  Cape Animal Health Brokers het almal bedank wat die aand bygewoon het en dit genome dat hulle nou ‘n lisensie verkry het en  van nou af voorskrif medisyne mag verkoop wat destyd net deur veeartse verkoop mag geword het.

Read more...

You are here: News Agriculture