swartland business directory
You are here: Home News Agriculture Jaarvergadering van Suiwel en Vleisbeesstudiegroep 09

Jaarvergadering van Suiwel en Vleisbeesstudiegroep 09

E-mail Print

Verrgadering het 16 April 2009 te Kaap Agri Ledesaal plaasgevind en die borg was Cape Animal Health Brokers.
Die spreker vir die aand was Corwyn Botha van Kaap Agri en hy het ‘n baie goeie motiverings praaitjie gegee oor HOEKOM BOER EK……
Hannes Borman van  Cape Animal Health Brokers het almal bedank wat die aand bygewoon het en dit genome dat hulle nou ‘n lisensie verkry het en  van nou af voorskrif medisyne mag verkoop wat destyd net deur veeartse verkoop mag geword het.

Nuwe bestuurslede van die Vleisbeesstudiegroep is as volg:
Pieter Dreyer
Cedric Stoch
Christo Smit
Konrad Bestbier

Hulle sal nog addisionele lede koöpteer en voorsitter en res van dagbestuur moet ook nog verkies word.


Nuwe bestuurslede van Suiwelstudiegroep is as volg:
Lammie Louw
Hofmeyer van Blerk
Alwyn Hanekom
Pieter Hamman
Charl Hamman
Nina Slabber
Hardie Smit
Dicky Hewett
Fanie Basson
Hennie Eksteen
Lombard Walters

Hulle voorsitter en dagbestuur moet ook nog verkies word.

 

Add comment


Security code
Refresh

0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Local News

Hoërskool Swartland 9 Junie 2010

Hoërskool Swartland 9 Junie 2010

Kwartaalbrief Junie 2010
UIT DIE HOOF SE KANTOOR
Rugbytoernooi
Ons skool bied ‘n rugbytoernooi aan op Donderdag 8 Julie en Saterdag 10 Julie op ons velde.  Hier volg die tye van die wedstryde en die spanne wat teen mekaar sal speel:

Read more...
More:

29ste Kudde-Evaluering en Ramveiling

Vrydag 7 Augustus hou die Malmesbury skaapstudiegroep hulle 29ste Kudde-Evaluering en Ramveiling.  Die beging reeds 07:00 die oggend en daar is heelwat te doen.  Vir volledige program, gaan na die Events.

Read more...
More:

How to List Business

How to List Business

There are three ways to list :
1. Contact us (073 143 9530) and we will visit you at your business and do all the admin.
2. Down load the application form , complete it and e-mail or fax it back to us.
3. Do it yourself by following the steps as shown  in...

Read more...
More:

The Darling Trust

The Darling Trust

About The Darling Trust

The Darling Trust was established in August 2003 by founding member, former trustee and present patron, Pieter-Dirk Uys.

Read more...
More:

How to List Jobs

To add a listing under the jobs section, all you have to do is to click on Add Entry under the jobs menu.  Just fill in your name Name, Town, Telephone, if you have an email, the type of work that you are looking for or that you might have and the de...

Read more...
More:

NG Gemeente Swartland 13 Junie 2010

NG Gemeente Swartland 13 Junie 2010

Program van die week
Sondag 13 Junie
09:30 Doopdiens– Ds Gert Hattingh
Spes. Deurkollekte: Restourasiefonds
Opbrengs Jeugwerk: R1394.80
Biddag vir Jeug en Kategese Read more...

More:

Malmesbury Muurbalklub 2009

Malmesbury Muurbalklub gaan van krag tot krag, en het hierdie jaar dit weereens bewys.

Daar is 3 spanne in die WP liga ingeskryf, en die spanne het as volg presteer.

4e liga:  Wen hul liga

Span: Marcelle Prinsloo, Francois Louw, Frikkie Bester, Johan Coe...

Read more...

Make us your Homepage

Price List

business-directory-option1 FREE LISTING
See Sample
Cost
FREE
business-directory-option2 MINI Website
See Sample
Cost
R385 per year
business-directory-option3 FULL Website
See Sample
Cost
From R2500

Sê jou Sê

Wie is die swakste bok in Australasie?
 

Who's Online

We have 11 guests online