
Lions Klub MalO'limpiX 2009
Die Lions Klub van Malmesbury hou ‘n fondsinsamelings projek op 23 Oktober 2009. Die MalO’limpiX is ‘n span kompetisie waar mans en vrouens gelyk teen mekaar deelneem in ‘n aflos formaat. Onder volg die program en die reels van die MalO’limpiX.
Die inskrywings is ‘n R500 donasie and die Lions Klub.
Ons hou ook ‘n steak ete in die OLOK saam met die MalO’limpiX en almal is welkom om ‘n kaartjie te koop en sommer die verrigtinge te kom ondersteun. Daar sal ook ‘n donasie kroeg beskikbaar wees.
PROGRAM


Met trots maak ons bekend dat G.M.O. soos vantevore aangaan met hul kwaliteit, stiptelike en eerbare diens.

