swartland business directory
You are here: Home News Charities Lions Klub MalO'limpiX 2009

Lions Klub MalO'limpiX 2009

E-mail Print

malmesbury-lions-clubDie Lions Klub van Malmesbury hou ‘n fondsinsamelings projek op 23 Oktober 2009.  Die MalO’limpiX is ‘n span kompetisie waar mans en vrouens gelyk teen mekaar deelneem in ‘n aflos formaat.  Onder volg die program en die reels van die MalO’limpiX.

Die inskrywings is ‘n R500 donasie and die Lions Klub.

Ons hou ook ‘n steak ete in die OLOK saam met die MalO’limpiX en almal is welkom om ‘n kaartjie te koop en sommer die verrigtinge te kom ondersteun.  Daar sal ook ‘n donasie kroeg beskikbaar wees.

PROGRAM

17:00     Die OLOKsaal is oop en mense kan solank bymekaar kom vir spangees.

17:30     Span inskrywings – Wie aan wat deelneem

17:45     Verwelkoming

18:00     Draf

18:30     Fietry

19:00     Medlay Draf

19:00     Steak ete begin

19:20     Darts

20:00     Down-Downs

20:30     Prysuitdeling

20:45     Kuier verder

21:30     Grill maak toe

1. Algemene Reels van die MalOlimPix

  • Daar is 5 items
  • 3 Sport items - Draf, Fietsry en relay aflos
  • 2 Bar items – Darts en Down-Downs
  • Spanne moet ‘n man en ‘n vrou inskryf per item
  • DWS. Spanne kan so klein wees as 4 lede wat dan aan elke item deelneem
  • OF Spanne kan tot 12 lede in totaal wees. ( 2 fietsry, 2 draf, 4 relay, 2 darts, 2 down-downs )
Punte word as volg aangeteken
  • 1ste        10 punte
  • 2de         8 punte
  • 3de         7 punte
  • 4de         5 punte
  • 5de         4 punte
  • 6de         3 punt
  • 7de         2 punte
  • Laaste     1 punt

2. Event Reels

2.1 DRAF REELS

  • Al 16 deelnemers is op atletiekbaan.  Eers spring 8 weg.
  • Die ander 8 wag dan vir die aflos.
  • 8 rondtes om die atletiekbaan moet voltooi word.
  • Span moet een man en een vrou inskryf.
  • 4 rondtes deur die man en 4 deur die vrou.
  • Dit word in aflosformaat bepaal.
  • Julle besluit self wie eerste wegspring.
  • Punte word toegeken soos jy klaarmaak.
  • Stilstaande oorhandiging

2.2 FIETSRY REELS

  • Die wenner word bepaal op ‘n time trial basis.
  • Spanne met punte 5-8 trek eerste weg.
  • Spanne met punt 1-4 trek tweede weg.
  • Elke span skryf een man en een vrou in wat dan in aflosformaat sal deelneem.
  • Eers spring groep 1 weg en voltooi die roete waarna hulle sal aflos met hul spanmaat wat dan die roete voltooi.
  • Die roete moet 8 maal voltooi word.  4 deur die man en 4 deur die vrou in die span.
  • Tye word gehou soos spanne voltooi.
  • Volgende spring groep 2 weg en voltooi die roetes.
  • Span met vinigste tyd kom eerste ens.
  • Indien 2 persone dieselfde tyd het, sal daar ‘n sudden death ronde wees oor een ronde van die pad totdat wenner bepaal word.

2.3 DRAF MEDLEY REELS

  • 4 Deelnemers is nodig wat insluit 2 mans en twee dames
  • Dit word in aflos formaat gehou.
  • Die eerste deelnemer hardloop 100m
  • Die tweede deelnemer hardloop 200m
  • Die derde deelnemer hardloop 300m
  • Die vierde deelnemer hardloop 400m
  • Spanne kan self besluit wie hardloop watter deel
  • Stilstaande oorhandiging

2.4 DARTS REELS

  • Wenners word bepaal deur die hoogste totale telling.
  • Span moet een man en een vrou inskryf.
  • Elke persoon gooi 4 maal met die 3 darts.
  • Daar word om die beurt gegooi.
  • Span met die minste punte, se verteenwoordiger neem eerste deel, tweede minste tweede ens.
  • Jou punt totale word dan bymekaar getel.
  • Meeste punte wen.
  • Indien 2 deelnemers eindig op dieselfde punte, word daar sudden death gespeel met 3 darts totdat wenner bepaal word.

2.5 DOWN DOWNS REELS

  • Elke persoon down 340ml.
  • Span met die minste punte, se verteenwoordiger neem eerste deel, tweede minste tweede ens.
  • Elke span moet een man en een vrou inskryf.
  • Tyd begin sodra eerste persoon glas van tafel optel en stop sodra die tweede persoon se glas terug op tafel geplaas word.
  • Die tweede persoon mag slegs sy glas optel wanneer die eerste persoon syne terug geplaas het.
  • Vinnigste tyd wen.
  • Enige diskresie deur die skeidsregter opgetel, moet span weer down.
  • Jy mag net coke of bier down.
  • Indien twee deelnemers gelyk is, sal daar ‘n sudden death plaasvind todat ‘n wenner bepaal word.
 

Add comment


Security code
Refresh

0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Local News

Hoërskool Swartland 9 Junie 2010

Hoërskool Swartland 9 Junie 2010

Kwartaalbrief Junie 2010
UIT DIE HOOF SE KANTOOR
Rugbytoernooi
Ons skool bied ‘n rugbytoernooi aan op Donderdag 8 Julie en Saterdag 10 Julie op ons velde.  Hier volg die tye van die wedstryde en die spanne wat teen mekaar sal speel:

Read more...
More:

29ste Kudde-Evaluering en Ramveiling

Vrydag 7 Augustus hou die Malmesbury skaapstudiegroep hulle 29ste Kudde-Evaluering en Ramveiling.  Die beging reeds 07:00 die oggend en daar is heelwat te doen.  Vir volledige program, gaan na die Events.

Read more...
More:

How to List Business

How to List Business

There are three ways to list :
1. Contact us (073 143 9530) and we will visit you at your business and do all the admin.
2. Down load the application form , complete it and e-mail or fax it back to us.
3. Do it yourself by following the steps as shown  in...

Read more...
More:

The Darling Trust

The Darling Trust

About The Darling Trust

The Darling Trust was established in August 2003 by founding member, former trustee and present patron, Pieter-Dirk Uys.

Read more...
More:

How to List Jobs

To add a listing under the jobs section, all you have to do is to click on Add Entry under the jobs menu.  Just fill in your name Name, Town, Telephone, if you have an email, the type of work that you are looking for or that you might have and the de...

Read more...
More:

NG Gemeente Swartland 13 Junie 2010

NG Gemeente Swartland 13 Junie 2010

Program van die week
Sondag 13 Junie
09:30 Doopdiens– Ds Gert Hattingh
Spes. Deurkollekte: Restourasiefonds
Opbrengs Jeugwerk: R1394.80
Biddag vir Jeug en Kategese Read more...

More:

Malmesbury Muurbalklub 2009

Malmesbury Muurbalklub gaan van krag tot krag, en het hierdie jaar dit weereens bewys.

Daar is 3 spanne in die WP liga ingeskryf, en die spanne het as volg presteer.

4e liga:  Wen hul liga

Span: Marcelle Prinsloo, Francois Louw, Frikkie Bester, Johan Coe...

Read more...

Make us your Homepage

Price List

business-directory-option1 FREE LISTING
See Sample
Cost
FREE
business-directory-option2 MINI Website
See Sample
Cost
R385 per year
business-directory-option3 FULL Website
See Sample
Cost
From R2500

Sê jou Sê

Wie is die swakste bok in Australasie?
 

Who's Online

We have 8 guests online