
Die God van baie kanse (5)
Mark. 16:7 – “Maar gaan sê vir sy dissipels en vir Petrus …”
Petrus die heethoof, maar tog ‘n dissipel van Jesus. (Ek het maar altyd ‘n spesiale plekkie vir Petrus in my hart gehad, grootliks omdat ek sy naam dra.) Kom ons dink net vir ‘n oomblik aan al sy onnadenkende driftige uitsprake:

Met trots maak ons bekend dat G.M.O. soos vantevore aangaan met hul kwaliteit, stiptelike en eerbare diens.
Mark. 16:7 –
“Maar gaan sê vir sy dissipels en vir
Petrus
…”













