You are here: Home Contact Us Guestbook

Guestbook

E-mail Print
Please have your say in our guestbook.
Comments
Add New Search
Annelize Swanepoel  - Mrs   |2009-05-28 01:22:16
Dit is 'n fantastiese idee, die site maak die lewe soveel makliker, ek hoop al
die besighede in en om Malmesbury sal hulle besighede hier lys.
Jaco Dippenaar  - Mr   |2009-05-28 00:18:17
Great idea!....dink daaraan om die site se naam dalk eie aan die Swartland te
maak...
hennie brand  - mr   |2009-05-28 00:19:15
seker een van die beste idees wat ek in n lang tyd gesien het,kan net koop
plaaslik bevorder.
Jannie Kemp  - Mnr.   |2009-05-28 01:22:45
Hou die Blueblog vlae hoog, jul weet die "site" is 'n wen idee. Goeie
terugvoering die naweek weer gehad. Mense begin die handelsmerk raak te sien, en
dan begin die vrae.
Rian Dickason  - Mr   |2009-05-28 00:21:02
Goeie idee, great website!
Paul Nel  - GOOD STUFF   |2009-06-10 11:37:45
Uiteindelik...Ons gaan vooruit! Daar is hoop. Dankie vir die fantastiese web
site, nou moet mense net begin om hulle goed te adverteer.

Goue sterre teen
die voorkop vir die developers
Philip   |2009-07-13 17:13:54
Ek sien al klaar net die Swartland raak, ek stem wat 'n naam gekoppel aan
Swartland
Jannie Kemp  - Uiteindelik 'n "directory site" wat werk.   |2009-07-14 13:31:04

Is mal oor die uitleg, gaan defnitief Blueblog my default internet blad
maak.
Baie cool dat mense sommer die besighede op 'n digitale kaart kan
sien.
Hou dit so jul het 'n wenner beet.
admin  - Wenner Nokia 1110i   |2009-08-14 13:07:29
Baie geluk, u kan enige tyd die prys kom afhaal by ons. Kontak my by 073 143
9530
admin  - Wenner Nokia 1110i   |2009-08-14 13:08:04
Baie geluk, u kan enige tyd die prys kom afhaal by ons. Kontak my by 073 143
9530
admin  - Wenner Samsung E250   |2009-08-14 13:08:40
Baie geluk, u kan enige tyd die prys kom afhaal by ons. Kontak my by 073 143
9530
marguerite  - me   |2009-08-31 15:54:46

Baie goedversorgde site. Regtig gebruiksvriendelik. Laat weet as
julle nog inligting nodig het vir die directory. Ek het 'n paar organisasies wat
welsyn is op my lys.
Dankie vir die inisiatief!
MArguerite
Rudolf  - Welsyn inligting   |2009-09-01 11:54:31
Dankie Marguerite, jy kan gerus vir ons die inligting stuur dan plaas ons dit -
hoe meer volledig ons directory is hoe beter.

Weereens baie dankie - Stuur asb.
die inligting na admin@swartlandhome.co.za
Swartlandhome Admin  - No response   |2009-10-05 14:13:13
We had no response to this and will use the cellphone for another promotion
stadleroux  - Inligting oor verblyf?   |2009-11-12 20:50:36
Ek weet nie of ek al die inligting sien wat beskikbaar is nie, maar
dit lyk vir my nog maar bra skraps. Ek soek byv. inligting oor verblyf op
Piket-Boberg, maar as ek op Piketberg kliek, kry ek bloot 'n lys gastehuise
sonder enige aanduiding van waar hulle geleë is. As ek op 'n spesifieke een
kliek, byv Peach Cottage, is die enigste unieke inligting wat ek sien 'n
telefoonnommer. Nie eens die kleurkode wat pryskategorieë aandui, word op
individuele verblyfplekke se bladsye aangedui nie. Is daar 'n ander manier om
meer inligting te kry?

Op die oog af lyk die dop, die basiese uitleg,
goed, maar die inhoud ontbreek nog.
Rudolf  - inligting oor verblyf   |2009-11-24 21:16:03
Ek verstaan heeltemal jou punt. Ons is in die begin van ons bemarking vir
verblyf waar ons almal 'n free listing gee wat slegs naam en nommer is. Op die
stadium help dit ten minste die mense wat weet wat hulle soek en slegs die
nommer in die hande wil kry.

Hou vas - ek glo dit sal nog als beter word!
Elrika Lesch   |2009-12-09 22:43:58
Ek is nou SO beindruk!!

Kontak my asb vir mini-website of convince my vir 'n
grootte!!

Voorspoed!!
Elrika Lesch   |2009-12-09 22:44:34
Ek het waar's dit nou?
Write comment
Name:
Email:
 
Title:
:angry::0:confused::cheer:B):evil::silly::dry::lol::kiss::D:pinch:
:(:shock::X:side::):P:unsure::woohoo::huh::whistle:;):s
:!::?::idea::arrow:
Please input the anti-spam code that you can read in the image.

3.26 Copyright (C) 2008 Compojoom.com / Copyright (C) 2007 Alain Georgette / Copyright (C) 2006 Frantisek Hliva. All rights reserved."

 

Search Directory

0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Login Form

             | 

Event Calendar

<<  March 2010  >>
 Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa  Su 
  1  2  3  4  5  6  7
  8  910111213
151617181921
222324252628
293031    

Price List

business-directory-option1 FREE LISTING
See Sample
Cost
FREE
business-directory-option2 MINI Website
See Sample
Cost
R385 per year
business-directory-option3 FULL Website
See Sample
Cost
From R2500

Social Bookmarking

Add this page to Blinklist Add this page to Del.icoi.us Add this page to Digg Add this page to Facebook Add this page to Furl Add this page to Google Add this page to Ma.Gnolia Add this page to Newsvine Add this page to Reddit Add this page to StumbleUpon Add this page to Technorati Add this page to Yahoo

Who's Online

We have 24 guests online