
Hoërskool Swartland 15 Jan 2010
HIERDIE NUUSBRIEF VERSKYN WEEKLIKS. VRA DUS U KIND ELKE VRYDAG DAARVOOR1. Uit die hoof se kantoor
Aan die begin van hierdie nuwe skooljaar wil ek alle
‘n Spesiale woord van verwelkoming aan alle nuwe leerders en hulle ouers. Ons vertrou dat u baie vinnig u voete gaan vind en onmiddellik by die program van die skool betrokke gaan raak.



Met trots maak ons bekend dat G.M.O. soos vantevore aangaan met hul kwaliteit, stiptelike en eerbare diens.

