Swartland Business Directory

Sport

Malmesbury Muurbalklub 2009

Malmesbury Muurbalklub gaan van krag tot krag, en het hierdie jaar dit weereens bewys.

Daar is 3 spanne in die WP liga ingeskryf, en die spanne het as volg presteer.

4e liga:  Wen hul liga

Span: Marcelle Prinsloo, Francois Louw, Frikkie Bester, Johan Coetzee

Frikkie Bester is n veteraan speler en is 62 jaar oud, en was n paar jaar gelede wereldkampioen in sy ouderdomsklas.

Marcelle Prinsloo was onoorwonne vir die jaar.

Read more...

You are here: News Sport