Malmesbury Muurbalklub 2009
Malmesbury Muurbalklub gaan van krag tot krag, en het hierdie jaar dit weereens bewys.
Daar is 3 spanne in die WP liga ingeskryf, en die spanne het as volg presteer.
4e liga: Wen hul liga
Span: Marcelle Prinsloo, Francois Louw, Frikkie Bester, Johan Coetzee
Frikkie Bester is n veteraan speler en is 62 jaar oud, en was n paar jaar gelede wereldkampioen in sy ouderdomsklas.
Marcelle Prinsloo was onoorwonne vir die jaar.
Met trots maak ons bekend dat G.M.O. soos vantevore aangaan met hul kwaliteit, stiptelike en eerbare diens.
Mark. 16:7 –
“Maar gaan sê vir sy dissipels en vir
Petrus
…”













