swartland business directory
You are here: Home News Sport Malmesbury Muurbalklub 2009

Malmesbury Muurbalklub 2009

E-mail Print

Malmesbury Muurbalklub gaan van krag tot krag, en het hierdie jaar dit weereens bewys.

Daar is 3 spanne in die WP liga ingeskryf, en die spanne het as volg presteer.

4e liga:  Wen hul liga

Span: Marcelle Prinsloo, Francois Louw, Frikkie Bester, Johan Coetzee

Frikkie Bester is n veteraan speler en is 62 jaar oud, en was n paar jaar gelede wereldkampioen in sy ouderdomsklas.

Marcelle Prinsloo was onoorwonne vir die jaar.

8e liga:  Eindig tweede, slegs 3 punte agter die wenners

Span:  Jacques Rose, Irvin Turner, Bernard Kotze, Albie Liebenberg

Die span was die heeltyd in n wedloop gewikkel vir die eerste plek, maar moes op die einde die knie buig met slegs 3 punte.

14e liga:  Wen hul liga

Span:  Charl Smit, Bernard van Biljon, Frans vd Merwe, Hugo Steyn, Hennie von Wielligh, Riaan Kreuter.

Hierdie span het vir die eerste keer liga gespeel en skoonskip gemaak.

Hier het veral Hugo Steyn en Bernard van Biljon mooi vordering getoon.

Een ding is baie seker, die Kaapse spanne het nie net opgesien om die afstand te ry om teen Malmesbury te kom speel nie, maar het ook geweet hulle kom nie net vir n plesierrit nie, maar daar wag vir hulle n groot loesing.

Ons kan nou met trots se, dat elke Muurbalklub nou heeltemal bewus is van Malmesbury Muurbalklub.

Ons is tans besig met Klubkampioenskappe, en die finaal word op Dinsdag 22 September gespeel.  U is baie welkom om die aand saam met ons te kom geniet.

Ons as Muurbalklub wil ook net van hierdie geleentheid gebruik maak, om ons getroue ondersteuners te bedank vir hul support gedurende wedstryde.

Indien u belangstel om by die Muurbalklub aan te sluit, skakel Marguerite by: 072 462 5738

 

Add comment


Security code
Refresh

0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Local News

Hoërskool Swartland 9 Junie 2010

Hoërskool Swartland 9 Junie 2010

Kwartaalbrief Junie 2010
UIT DIE HOOF SE KANTOOR
Rugbytoernooi
Ons skool bied ‘n rugbytoernooi aan op Donderdag 8 Julie en Saterdag 10 Julie op ons velde.  Hier volg die tye van die wedstryde en die spanne wat teen mekaar sal speel:

Read more...
More:

29ste Kudde-Evaluering en Ramveiling

Vrydag 7 Augustus hou die Malmesbury skaapstudiegroep hulle 29ste Kudde-Evaluering en Ramveiling.  Die beging reeds 07:00 die oggend en daar is heelwat te doen.  Vir volledige program, gaan na die Events.

Read more...
More:

How to List Business

How to List Business

There are three ways to list :
1. Contact us (073 143 9530) and we will visit you at your business and do all the admin.
2. Down load the application form , complete it and e-mail or fax it back to us.
3. Do it yourself by following the steps as shown  in...

Read more...
More:

The Darling Trust

The Darling Trust

About The Darling Trust

The Darling Trust was established in August 2003 by founding member, former trustee and present patron, Pieter-Dirk Uys.

Read more...
More:

How to List Jobs

To add a listing under the jobs section, all you have to do is to click on Add Entry under the jobs menu.  Just fill in your name Name, Town, Telephone, if you have an email, the type of work that you are looking for or that you might have and the de...

Read more...
More:

NG Gemeente Swartland 13 Junie 2010

NG Gemeente Swartland 13 Junie 2010

Program van die week
Sondag 13 Junie
09:30 Doopdiens– Ds Gert Hattingh
Spes. Deurkollekte: Restourasiefonds
Opbrengs Jeugwerk: R1394.80
Biddag vir Jeug en Kategese Read more...

More:

Malmesbury Muurbalklub 2009

Malmesbury Muurbalklub gaan van krag tot krag, en het hierdie jaar dit weereens bewys.

Daar is 3 spanne in die WP liga ingeskryf, en die spanne het as volg presteer.

4e liga:  Wen hul liga

Span: Marcelle Prinsloo, Francois Louw, Frikkie Bester, Johan Coe...

Read more...

Make us your Homepage

Price List

business-directory-option1 FREE LISTING
See Sample
Cost
FREE
business-directory-option2 MINI Website
See Sample
Cost
R385 per year
business-directory-option3 FULL Website
See Sample
Cost
From R2500

Sê jou Sê

Wie is die swakste bok in Australasie?
 

Who's Online

We have 11 guests online